Cradock-tak skenk bome aan Hangklip-omgewingsklub
AfriForum se Cradock-tak het die afgelope naweek dié tak se deelname aan AfriForum se Nasionale Boomplandmaand-projek afgesluit en ’n dosyn…
AfriForum se Cradock-tak het die afgelope naweek dié tak se deelname aan AfriForum se Nasionale Boomplandmaand-projek afgesluit en ’n dosyn…
Die voorgestelde nuwe waterregulasies rakende watergebruik vir ontspanningsdoeleindes en gepaardgaande waterhulpbronbestuursplanne wat onlangs deur die Departement van Water en Sanitasie…
Dr. Bongani Sayidini van die Petroleumagentskap van Suid-Afrika het by die onlangse Suider-Afrikaanse Olie- en Gaskonferensie in Kaapstad aangekondig dat…
Twee verdagtes het op 13 September in die plaaslike landdroshof op Riversdal verskyn op aanklagte van die onwettige besit van…
Die eerste 30 Orania-kareeboompies sal binnekort in die Bo-Karoo aangeplant word as deel van die AfriForum Bo-Karoo-tak se Boomplantmaand-projek. Die…
Drie skole in die Hessequa Plaaslike Munisipaliteit gaan binne die volgende paar jaar letterlik die vrugte van hul leerders se…
Te danke aan die AfriForum-tak in Moreletapark is hierdie Pretoriase voorstad nou baie skoner en meer higiënies as net ’n…
AfriForum het op 4 September sy landswye Boomplantmaand-projek by Wolwespruit in die ooste van Pretoria afgeskop. Tien inheemse witolienhoutboompies (Buddleja…
’n Broeikolonie van die bedreigde kransaasvoëls word tans in gevaar gestel deur beplande mynbedrywighede in die Waterberg, langs die Marakele…
Die burgerregteorganisasie AfriForum is bekommerd oor die uiters gebrekkige omgewingsimpakstudie wat ’n aansoek vir omgewingsmagtiging vir die myn van steenkool…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide