Bela-proses bewys ANC se minagting vir gemeenskappe en haat jeens Afrikaans
AfriForum beskou die ommekeer dat die Parlementêre Portefeuljekomitee oor Basiese Onderwys nou tog alle openbare insette oor die Wysigingswetsontwerp op…
AfriForum beskou die ommekeer dat die Parlementêre Portefeuljekomitee oor Basiese Onderwys nou tog alle openbare insette oor die Wysigingswetsontwerp op…
AfriForum neem kennis daarvan dat die Gautengse Onderwysdepartement andermaal onder groot druk verkeer om kinders wat vir plasing in graad…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan en privaatvervolgingseenheid het saam met Akademia op 26 Augustus as gassprekers opgetree by die ECKED…
Die sentraalstreeksuitdun van AfriForum se Dink of Sink- onvoorbereide debatskompetisie het Donderdag 24 Augustus vir naelbyt-eindstryde gesorg in die junior…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het vanaf 16 tot 18 Augustus by agt skole in George besoek afgelê. Hierdie skole…
AfriForum beklemtoon dat die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (ook bekend as die BELA-wet) onderwys in die land ingrypend sal skaad…
Die eerste oosstreeksuitdunrondte van AfriForum se Dink of Sink- onvoorbereide debatskompetisie het Vrydag, 11 Augustus gesorg vir opwindende junior en…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 4 Augustus by die Laerskool Kenmare, die Clearview-tutorsentrum en Protie Kleuter Akademie in…
AfriForum beklemtoon dat die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (ook bekend as die BELA-wet) onderwys in die land ingrypend sal skaad…
Die noordstreeksuitdunrondte van AfriForum se Dink of Sink- onvoorbereide debatskompetisie het Donderdag en Vrydag, 3 en 4 Augustus, uitnemende debatte…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide