AfriForum-teenboelieveldtogspan kuier by skole in Langeberg-munisipale gebied
AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 17 Maart besoek afgelê by Wakkerstroom-Wes Primêre Skool (buite Robertson), Laerskool Ashton en Hoërskool Montagu…
AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 17 Maart besoek afgelê by Wakkerstroom-Wes Primêre Skool (buite Robertson), Laerskool Ashton en Hoërskool Montagu…
AfriForum se Teenboelieveldtogspan het verlede week 159 leerders aan Bronberg Akademie in Olympus besoek saam met sy gelukbringer, Matteus, om…
AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 6 Maart by die Centurion Christelike Laerskool besoek afgelê en 76 leerders oor afknouery in…
AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 26 Februarie by Laerskool Silwerrand in Rustenburg besoek afgelê en ongeveer 413 leerders toegespreek oor…
Bloemfonteinse skole daag mekaar uit om aan AfriForum se kompetisie deel te neem deur vullis in te samel en terselfdertyd…
In reaksie op die bekendmaking van navorsing oor Suid-Afrikaanse kinders se skokkende gebrek aan leesvaardighede, het AfriForum gereageer deur te…
AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 19 Februarie by die Laerskool Boerefort in Pretoria besoek afgelê en ongeveer 610 leerders met…
AfriForum se Teenboelieveldtogspan en Klerksdorp-tak het verlede week die leerders van vier skole in Klerksdorp besoek en hulle toegespreek oor…
AfriForum se teenboelieveldtogspan en dié burgerregteorganisasie se Zeerust-tak het Maandag (17 Februarie) die Marico Bosveld Akademie in Zeerust besoek as…
AfriForum se Teenboelieveldtogspan en die Hessekwa-tak het vandeesmaand gehelp om boeliegedrag by agt hoër- en laerskole in die Hessekwa Plaaslike…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide