AfriForum verseker dat ligte aan bly in Sannieshof
Die inwoners van Sannieshof kan nie boet vir die munisipaliteit se sloerdery met dispute nie. Dít is AfriForum se mening…
Die inwoners van Sannieshof kan nie boet vir die munisipaliteit se sloerdery met dispute nie. Dít is AfriForum se mening…
In die aanloop tot AfriForum Teater se vyfde bestaansjaar, het die teater vandeesweek nóg ’n rede gekry om te vier….
AfriForum se 177 buurtwagte het die afgelope naweek deelgeneem aan ’n gekoördineerde, landswye massapatrollie wat daarop gemik was om sigbare…
AfriForum het gister ’n formele brief aan die Matlosana Plaaslike Munisipaliteit beteken waarin die organisasie die onmiddellike staking van ’n…
Die AfriForum-buurtwagte in Mooirivier het in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD), die plaaslike gemeenskapspolisiëringsforum (GPF), gemeenskapslede, verskeie sekuriteitsmaatskappye en…
Die AfriForum-buurtwagte in Bloemhof, Christiana, Delareyville en Vryburg het die afgelope naweek in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD), gemeenskapslede,…
Vanaf 20 tot 23 November bring AfriForum Teater vir gehore die splinternuwe pantomime Die wolf, ’n prins en sy skoonma…
AfriForum se Bethal-tak het in September verskeie instandhoudingswerk aangepak en slaggate in strate herstel. Tydens ’n projek in Tsibitso Sibanyoni-straat…
AfriForum se Sasolburg-tak verwelkom die herstel van die ernstige rioollekkasie wat die Bongani Mabaso Eco Park-natuurreservaat in Sasolburg tot onlangs…
AfriForum se Secunda-buurtspan het meer as 26 000 vierkante meter se oppervlakte gedurende September opgeruim. Hierdie opruimingswerk het alles in…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide