Nuwe straatligte sorg vir ’n veiliger Chrissiesmeer, danksy AfriForum
AfriForum se Chrissiesmeer-tak het gedurende September daarop gefokus om ligte op strategiese punte aan te bring om belangrike infrastruktuur en…
AfriForum se Chrissiesmeer-tak het gedurende September daarop gefokus om ligte op strategiese punte aan te bring om belangrike infrastruktuur en…
AfriForum se buurtwag in Alberton het die afgelope paar weke broodnodige bystand aan nooddienste gebied wat op verskeie ernstige motorongelukke…
AfriForum het sy ernstige kommer uitgespreek oor die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) se stilswye nadat hy versuim het om op…
President Cyril Ramaphosa het onder eed erken dat artikels 19(2), (3) en (4) van die nuwe Onteieningswet ongrondwetlik is omdat…
AfriForum doen tans stappe om misleidende inligting op Google Maps reg te stel wat na die Krugerwildtuin as “Skukuza National…
Die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit en die departement van Sosiale Ontwikkeling voel duidelik ’n veer vir die bejaarde inwoners van die…
AfriForum veroordeel die drastiese vermindering van subsidies wat deur die Gautengse departement van Onderwys aan kwintiel 5-skole betaal word, asook…
AfriForum het deur middel van sy regspan daarop aangedring dat die departement van Minerale Hulpbronne en Energie en die departement…
AfriForum se Upington-tak het ’n formele skrywe aan die Dawid Kruiper Plaaslike Munisipaliteit gerig waarin die organisasie vra vir duidelikheid…
Klankgreep: Louis Boshoff (Afrikaans) AfriForum het bevestiging van die Padverkeersbestuurskorporasie (RTMC) se nasionale oproepsentrum ontvang dat betaling vir die aanskaffing…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide