Gesamentlike bestuursplan al manier om probleme op Klerksdorp te pak, sê dié AfriForum-tak
AfriForum se Klerksdorp-tak het in reaksie op die voortslepende diensleweringsprobleme in die middestad, ’n skrywe aan die Matlosana Plaaslike Munisipaliteit…
AfriForum se Klerksdorp-tak het in reaksie op die voortslepende diensleweringsprobleme in die middestad, ’n skrywe aan die Matlosana Plaaslike Munisipaliteit…
Die gemeenskap van Derby ervaar die afgelope vyf weke ernstige waterprobleme. Sommige dae is inwoners vir ure aaneen sonder water….
AfriForum se privaatvervolgingseenheid eis antwoorde van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) vir waarom ’n saak, wat byna sekerlik ’n moordsaak is,…
’n Herrie het verlede week op sosiale media losgebrand nadat dit aan die lig gekom het dat die poskantoor op…
In plaas daarvan dat die polisie sy aandag toespits op die bedrywighede van geweldsmisdadigers, lyk dit of die polisie gewone…
AfriForum se Helderbergkom-tak het in September twee bome – ’n witstinkhout en ’n huilboerboon – by Pollock Park en die…
Die AfriForum-tak in Thabazimbi het in samewerking met plaaslike gemeenskapslede die waterpyp wat na die reservoirs lei, herstel. Dié waterpyp…
AfriForum se Naboomspruit-tak het vir twee agtereenvolgende weke die vullis in Mookgophong verwyder nadat die Modimole-Mookgophong Plaaslike Munisipaliteit se vullisverwyderingsvragmotor…
AfriForum Sakenetwerk het van 1 tot 3 Oktober die Entrepreneur van die Jaar-kompetisie aangebied in samewerking met Akademia, Steyn IP,…
Die aankondiging dat die Tshwane-metro boetes sal oplê, watertoevoer beperk of watertoevoer aan verbruikers ontkoppel wat nie aan die vlak…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide