NVG se besluit om Mbalula nie vir korrupsie te vervolg nie, is irrasioneel
Ná ’n omvattende studie van die saak teen ANC-sekretaris-generaal Fikile Mbalula, het AfriForum se privaatvervolgingseenheid tot die gevolgtrekking gekom dat…
Ná ’n omvattende studie van die saak teen ANC-sekretaris-generaal Fikile Mbalula, het AfriForum se privaatvervolgingseenheid tot die gevolgtrekking gekom dat…
AfriForum het die tweede verlenging van die tydperk vir openbare kommentaar op die sogenaamde Bela-regulasies, wat vandag in die Staatskoerant…
AfriForum se Kroondal-plaaswag, in samewerking met lede van Ratel-veiligheidsdienste, het gedurende September verskeie suksesvolle aksies in die Kroondal-omgewing van Rustenburg…
AfriForum het pas kommentaar op die sogenaamde Bela-regulasies ingedien. In Augustus vanjaar is hierdie konsep regulasies vir die toepassing van…
Die AfriForum-buurtspan in Krugersdorp, in samewerking met toegewyde gemeenskapslede, het in September meer as 250 sakke vol rommel en tuinvullis…
Klankgreep: Jacques Broodryk (Afrikaans) Klankgreep: Jacques Broodryk (Engels) AfriForum verwelkom die uitspraak wat pas in die Landdroshof in Oos-Londen gelewer…
Die AfriForum-tak in Kimberley het op 29 September ’n groot skoonmaakprojek by die Westeinde-begraafplaas aangepak waartydens daar op die grafte…
Hoërskool Durbanville en Hoërskool Waterkloof het die afgelope naweek koning gekraai by die nasionale finaal van AfriForum se Dink of…
Die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit se versuim om nuwe vullisterreine in Vanderbijlpark en Vereeniging oop te maak nadat beide dié terreine…
AfriForum versoek dat die mynbouaktiwiteite, wat sonder die nodige toestemming naby die suide van die Kruger Nasionale Park plaasvind, onmiddellik…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide