Unisa weerhou kritieke inligting van onafhanklike ondersoeker
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het opnuut vrae oor Unisa se motief om dr Reshma Mathura, die Universiteit se waarnemende uitvoerende finansiële…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het opnuut vrae oor Unisa se motief om dr Reshma Mathura, die Universiteit se waarnemende uitvoerende finansiële…
Indien die bewerings van die moontlike staking van die gedrukte uitgawes van twee groot Afrikaanse koerante in die Media24-stal waar…
Die Kammanassie-plaaswag het besluit om pro-aktief op te tree om die afgeleë gemeenskap van Noll, een van die landelike gebiede…
Die verval van munisipaliteite in die Noord-Kaap en die agteruitgang van dienslewering en belangrike infrastruktuur het nou ’n kritieke punt…
’n Nuwe opleidingsmodule, waardeur alle AfriForum-buurtwaglede op ’n nasionale vlak opgelei gaan word in die bekamping van ysterpenlokvalle (oftewel “spikings”),…
Bykans niks kan AfriForum se Benoni-tak keer om slaggate in die gebied te herstel nie – nie eens wanneer die…
Die Dawid Kruiper Plaaslike Munisipaliteit trek nou al vir meer as vier jaar lank skouers op oor riool wat in…
Leon Santos Conga, ’n voormalige soldaat van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) is gister (11 Junie 2024) in die Pretoria-streekhof…
Brande wat as gevolg van litiumioonbatterye en sonpaneelstelsels ontstaan neem wêreldwyd toe. Veiligheidsregulasies en -standaarde word nie vinnig genoeg aangepas…
Die park op die hoek van Borcherd- en Rondomstraat in Upington het bykans ’n gedaanteverwisseling ondergaan nadat die plaaslike AfriForum-tak…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide