Rommel vir rande: AfriForum se Naboomspruit-tak help laerskoolleerlinge met herwinning
AfriForum se Naboomspruit-tak in Mookgophong het op 15 Mei hul Rommel vir rande-projek in die dorp afgeskop deur ’n herwinningspunt…
AfriForum se Naboomspruit-tak in Mookgophong het op 15 Mei hul Rommel vir rande-projek in die dorp afgeskop deur ’n herwinningspunt…
AfriForum se Piet Retief-buurtwag het op Vrydag 17 Mei 2024 nóg ’n maandelikse sigbaarheidsoperasie voltooi. Hierdie sigbaarheidsoperasies help om misdadigers…
AfriForum se Piet Retief-tak het skriftelike kommentaar op die Mkhondo Plaaslike Munisipaliteit se geïntegreerde ontwikkelingsplan (GOP) ingedien. Gedurende die oudit…
Die grootste Afrikaanse musiekfees in die Oos-Rand het die afgelope naweek (10 en 11 Mei) sonder probleme afgeloop, deels omdat…
AfriForum se takke in die Suid-Kaap het kommentaar op hul onderskeie munisipaliteite se geïntegreerde ontwikkelingsplanne (GOP) ingedien. Die Knysna-, George-,…
Die hoogste besluitnemende liggaam van die burgerregteorganisasie AfriForum het die organisasie daartoe verbind om die regstryd teen Nasionale Gesondheidsversekering (NGV)…
Die Nasionale Vergadering (NV) se aanvaarding van die omstrede Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (ook bekend as die BELA-wetsontwerp) vandag, was…
AfriForum se Middelburg-tak het skriftelike kommentaar op die Steve Tshwete Plaaslike Munisipaliteit se geïntegreerde ontwikkelingsplan (GOP) ingedien. Die Steve Tshwete-munisipaliteit…
President Cyril Ramaphosa is ’n party by die hofaansoek om Ngwathe Plaaslike Munispaliteit onder provinsiale administrasie te plaas as gevolg…
AfriForum se Lichtenburg-buurtwag het in die vroeë oggendure van Saterdag (11 Mei) twee verdagtes aangekeer wat verbind is met ’n…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide