Munisipale bestuurder verryk homself terwyl gemeenskap gebuk gaan onder swak dienslewering; AfriForum maak kapsie
AfriForum het Dinsdag 14 Mei ’n skrywe aan Gregory Nthatisi, burgemeester van Bloemfontein, gestuur en kapsie gemaak teen die salarisverhoging…



