Vullisverwydering: AfriForum dien 654 vrystellingsaansoeke by Mangaung-metro in
Die voortslepende uitdagings met vullisverwydering en die bestuur van hierdie diens deur die Mangaung Metropolitaanse Munisipaliteit het die burgerregtewaghond AfriForum…



