Pad veilig vir Konka-feesgangers ná AfriForum N4 vir ysterpenne patrolleer
AfriForum se Bronkhorstspruit– en Middelburg– buurtwagte het op 4 Mei die N4 in samewerking met die Bronkhorstspruit-gemeenskapspolisiëringsforum gepatrolleer om besoekers…
AfriForum se Bronkhorstspruit– en Middelburg– buurtwagte het op 4 Mei die N4 in samewerking met die Bronkhorstspruit-gemeenskapspolisiëringsforum gepatrolleer om besoekers…
AfriForum, die familieboernetwerk Saai en die kantoor van Kgosi Gaboilelwe Moroka, het ’n gesamentlike inheemseveldbok-inkubasieprojek in die Barolong Boo Seleka…
AfriForum se Heidelberg-tak, in samewerking met Heidelberg Hope, het ’n beduidende inisiatief onderneem om padinfrastruktuuruitdagings in Heidelberg die hoof te…
Volgehoue druk deur AfriForum se Bronkhorstspruit-tak op die Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit om slaggate en straatligte te herstel het verlede maand…
Die AfriForum-tak in Rustenburg het op 3 Mei ’n kontrakteur (Road Chem) aangestel om ’n verbrokkelde pad op die hoek…
Algehele privatisering van die Suid-Afrikaanse gesondheidsbedryf – dít meen die ekonoom Dawie Roodt is in kort die enigste werkbare alternatief…
AfriForum se Mpumalanga-buurtwagte het op 19 April aan die organisasie se nasionale massapatrollie deelgeneem om sigbaarheid te verhoog. Buurt- en…
Vandag se uitspraak in die Konstitusionele Hof, waarin bevind is dat die eise van Suid-Afrikaanse slagoffers van Zimbabwe se grondgrype…
AfriForum se Delmas Valke-buurtwag spog met drie nuwe koeëlvastebaadjies om misdaad die hoof te bied. Hierdie toerusting is op 29…
Skuts raap sowat R600 000 in pryse op by bielie van ’n skietdag Die AfriForum-veiligheidstudietrust wat vandag by die eerste Skerpskutskietdag…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide