Diesel- en steenkoolkontrakte: Hof beveel Eskom om weerhoude inligting bekend te maak
Die Gautengse Hooggeregshof in Pretoria het Eskom vandag beveel om aangevraagde inligting rakende sy bestaande steenkool- en dieselkontrakte aan AfriForum…
Die Gautengse Hooggeregshof in Pretoria het Eskom vandag beveel om aangevraagde inligting rakende sy bestaande steenkool- en dieselkontrakte aan AfriForum…
Gemeenskappe in die Noord-Kaap gaan gebukkend onder werkloosheid en mense wonder gereeld waar hulle volgende bord kos vandaan gaan kom….
Enkele dae voor Francois Swart, eienaar van Priority Escapes, se verskyning in die Modimolle-landdroshof het AfriForum se privaatvervolgingseenheid nog ’n…
Die AfriForum-tak in Bethal en nabye boere is weereens ’n lewensredder vir dié dorpsinwoners wat alweer sonder water sit. Die…
Die geïntegreerde hulpbronplan (IRP) wat Gwede Mantashe, minister van Minerale Hulpbronne en Energie, in Januarie bekendgemaak het, is onvolledig, ver…
AfriForum se Delmas-tak het vandeesmaand ingespring en broodnodige herstelwerk aan die hoofhek van dié dorp se polisiestasie gedoen. Die hekmotor…
AfriForum het in reaksie op James Ndlebe, hoofdirekteur van beplanning van die Departement van Basiese Onderwys, se voorlegging vanoggend aan…
Buurtwagbestuurders van die Eden-veiligheidsnetwerk, oftewel steunkring, wat in Januarie vanjaar op die been gebring is, het die afgelope naweek gespesialiseerde…
AfriForum se Middelburg-tak het onlangs met nóg planne vorendag gekom om die Suid-Afrikaanse Vrouefederasie (SAVF) Middelburg Tehuis, Behuising & Oewersig…
AfriForum se afdeling vir gemeenskapsveiligheid het die afgelope week nóg ’n veiligheidsteunkring, oftewel ’n streeksveiligheidsnetwerk, op die been gebring –…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide