Rustenburg-parke: AfriForum neem die tuinhandskoen op
Die toegegroeide parke in Rustenburg gaan nie maklik getem word nie, maar die AfriForum-tak op dié dorp skrik nie vir…
Die toegegroeide parke in Rustenburg gaan nie maklik getem word nie, maar die AfriForum-tak op dié dorp skrik nie vir…
AfriForum se Stellenbosch-tak het op 29 Februarie hul algemene jaarvergadering gehou en terugvoer gegee aan die lede teenwoordig. Die gasspreker,…
AfriForum se Teks-tak kon suksesvol die Govan Mbeki Plaaslike Munisipaliteit kry om die Secunda-begraafplaas se gras te sny ná hulle…
AfriForum se Middelburg-tak skroom nie om die kwesbaarste lede van die samelewing te help beskerm nie. Dit is om dié…
AfriForum se Dink of Sink-span het op 6 Maart ’n werkswinkel vir hoërskoolleerders by die Hoërskool Nelspruit in Mbombela aangebied….
Vandat AfriForum se Noord van die Berg-buurtspan getrou dele van Pretoria-Noord in stand hou, is geen afstand te ver om…
AfriForum se Delmas Valke-buurtwag het op 26 Februarie gehelp om twee gesteelde voertuie terug te vind. Die plaaslike Suid-Afrikaanse Polisiediens…
AfriForum het vandag sy ernstige bedenkinge uitgespreek oor die mynregaansoek wat Tenbosch Mining (Edms.) Bpk. ingedien het en voer aan…
Die bereidwilligheid om die Doringkruin-woonbuurt in Klerksdorp te verbeter was die afgelope naweek in oorvloed toe uiteenlopende groepe mense aangebied…
AfriForum se Noord van die berg-tak het op 4 Maart vier spoedhobbels geverf in Pretoria-Noord. Drie spoedhobbels is in Bakenkloofstraat…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide