AfriForum soek antwoorde oor Kannemeyer-video by Stellenbosch-munisipaliteit
Die burgerregteorganisasie AfriForum soek antwoorde van die Stellenbosch Plaaslike Munisipaliteit oor die inhoud van ’n video wat vandeesweek wyd op…
Die burgerregteorganisasie AfriForum soek antwoorde van die Stellenbosch Plaaslike Munisipaliteit oor die inhoud van ’n video wat vandeesweek wyd op…
Die burgerregteorganisasie AfriForum eis ’n formele nasionale ondersoek na polisiebetrokkenheid by veediefstal. Dié versoek volg in reaksie op die arrestasie…
AfriForum se gespesialiseerde reaksie-eenheid, bekend as die protospan, is verder versterk met die suksesvolle aanbieding van nóg twee intensiewe opleidingskursusse…
AfriForum se Delportshoop-tak het gedurende Augustus 2025 ’n grootskaalse skoonmaakprojek aangepak om die dorp se waterdreineringslote skoon te maak. Die…
Die Konstitusionele Hof het toestemming gegee dat AfriForum mag optree as vriend van die hof (amicus curiae) in ’n saak…
Klankgreep: Jaco Grobbelaar (Afrikaans) AfriForum het ’n strafregtelike klagte teen die Mangaung Metropolitaanse Munisipaliteit se munisipale bestuurder, mnr. Sello More,…
AfriForum se Noord van die Berg-tak het met grassnyers en welwillende harte die Sonskyn op hul grafte-projek by die Heatherdale-begraafplaas…
Die AfriForum-buurtwagte in Nelspruit en Witrivier het die afgelope twee weke ’n aktiewe rol gespeel in die bestryding van verskeie…
Die voorgenome verandering van Schroderstraat na Alfred Q. Gubulastraat in Upington is nie in die beste belang van die inwoners…
Klankgreep: Alana Bailey (Afrikaans) AfriForum verwelkom die aankondiging in die Staatskoerant dat die tydperk vir openbare kommentaar op die sogenaamde…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide