Standerton-tak rus nóg substasies met alarmstelsels toe
Kabeldiefstal en substasies wat gesaboteer word plaas Standerton se elektriese infrastruktuur onder geweldige druk. Die AfriForum-tak in Standerton het daarom…
Kabeldiefstal en substasies wat gesaboteer word plaas Standerton se elektriese infrastruktuur onder geweldige druk. Die AfriForum-tak in Standerton het daarom…
Die uitgebreide teenstand teen Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) het vandag duidelik geblyk in Krugersdorp waar AfriForum en verskeie organisasies dié wetsontwerp…
Die Hoogste Hof van Appèl het vandag die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking (DIRCO) se desperate poging om te…
AfriForum se Vereeniging-tak het die afgelope Vrydag (20 Oktober 2023), as deel van dié burgerregteorganisasie se Nasionale Boomplantprojek, ses bome…
AfriForum se Walker Drive-buurtwag het ’n broodnodige skenking aan die Kabegapark-polisiestasie gemaak om dienslewering, wat weens die toepassing van beurtkrag…
Die AfriForum-tak in Potchefstroom het op 17 Oktober saam met Green Thorn Environmental Solutions gewerk om bome, wat obstruksies in…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 18 en 19 Oktober 2023 by Laerskool Wonderboom besoek afgelê. Dié veldtog dien…
Die eerste oes van AfriForum, Saai en Thabake Business Enterprise se gesamentlike groenteprojek is vandeesweek suksesvol afgehandel. Blomkool en brokkoli…
Die inwoners van Ermelo gaan al vir ’n geruime tyd gebuk onder gebrekkige dienslewering, wanbestuur en kragonderbrekings onder die Msukaligwa…
Ná ingryping deur AfriForum se Privaatvervolgingseenheid het die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) stappe geneem om te verseker dat geregtigheid geskied in…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide