AfriForum-plaaswag help om veldbrand by Hectorskraal suksesvol te blus
Die AfriForum-plaaswag in Albertinia het op Saterdag 30 Augustus vinnig opgetree toe ’n veldbrand met vier brandpunte in die bos…
Die AfriForum-plaaswag in Albertinia het op Saterdag 30 Augustus vinnig opgetree toe ’n veldbrand met vier brandpunte in die bos…
Eskom se jongste aankondiging dat die kragreus herbesin oor die vereiste van professionele ingenieurs se aftekening op sonkrag-installasies, is ’n…
Die burgerregteorganisasie AfriForum en die Suider-Afrika Agri Inisiatief (Saai) het vandag tydens ’n mediakonferensie aangekondig dat dié organisasies die stryd…
AfriForum sal verdere ondersoek instel na die diskriminerende praktyke binne Stellenbosch Munisipaliteit. Dit volg ná ’n video op sosiale media…
AfriForum se afdeling vir Gemeenskapsveiligheid het die afgelope naweek buurtwaglede as Vrywillige Opleidingskorps (VOLK)-instrukteurs opgelei. Die kursus het in Durban…
AfriForum doen ’n beroep op die burgemeester van die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit, Victoria de Beer-Mthombeni, om eerder haar bedanking in…
AfriForum se Gemeenskapsveiligheidsentrum in Bloemfontein het in Augustus altesaam 107 noodgevalle aangeteken, wat die sentrum se doeltreffendheid, professionaliteit en toewyding…
AfriForum het die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit versoek om dadelik die inwoners van Kempton Park te vergoed of te krediteer vir…
Twee jaar lank – dít is hoe lank moedelose ondernemings en inwoners in Northernweg in Boksburg moes wag nadat die…
Ten spyte van die Oos-Kaapse Direkteur van Openbare Vervolging (DOV) se besluit om nie die premier van dié provinsie, Oscar…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide