Keimoes-buurtwag trek verdagte vas
AfriForum se Keimoes-buurtwag het op 6 Julie ’n noodboodskap ontvang vanaf een van dié buurtwag se bestuurslede, Meisie Pool, dat…
AfriForum se Keimoes-buurtwag het op 6 Julie ’n noodboodskap ontvang vanaf een van dié buurtwag se bestuurslede, Meisie Pool, dat…
AfriForum het die afgelope twee maande sewe nuwe buurt- en plaaswagte in die Wes-Kaap en een in die Oos-Kaap gestig….
AfriForum se Fochville-tak het op 8 Julie in samewerking met die gemeenskap die Fochville Burgersentrum skoongemaak. Sowat 20 vrywilligers het…
AfriForum se Middelburg-tak het op Saterdag 8 Julie saam met Mejuffrou Mpumalanga Toerismekoningin (“Miss Mpumalanga Tourism Queen”) ’n projek by…
AfriForum se Standerton-tak het gedurende 3-7 Julie verskeie projekte in Standerton saam met die Lekwa Clean Up Crew voltooi. Skoonmaakprojekte…
Die burgerregteorganisasie AfriForum doen ’n beroep op Bheki Cele, minister van Polisie, om dringend ’n veelsydige taakspan bymekaar te roep…
AfriForum se Bethal-tak het op 6 Julie nóg ’n slaggatprojek voltooi. Gedurende dié projek, wat oor drie dae gestrek het,…
AfriForum het op Vrydag 7 Julie ’n brief aan Rand Water gestuur rakende die gebrek aan watervoorsiening aan dorpe in…
AfriForum se Walker Drive-buurtwag het op 7 Julie verskeie slaggate opgevul. Die area waarop gefokus is, is Sherwood in Gqeberha….
AfriForum se Durbanville-tak het op 6 Julie die nuutgestigte Durbanville-buurtwag met veiligheidstoerusting toegerus en veiligheidsopleiding aan sy lede verskaf. Durbanville…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide