AfriForum gee sy regspan opdrag om weer teen Eskom op te tree
Die burgerregteorganisasie AfriForum en Eskom kan moontlik weer in die hof koppe stamp oor die bykomende beurtkrag wat vir Zeerust…
Die burgerregteorganisasie AfriForum en Eskom kan moontlik weer in die hof koppe stamp oor die bykomende beurtkrag wat vir Zeerust…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogafdeling en privaatvervolgingseenheid het op 29 Mei – die eerste dag van die Nasionale Kinderbeskermingsweek –…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 26 Mei hofstukke ingedien om as vriend van die hof (amicus curiae) toe te tree…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 24 Mei die Winterberg-plaaswag in Uitenhage gestig. Die bestuur bestaan uit Darius Stumke (plaaswagleier), Pieter…
Byna ’n dekade van hartelose misleiding en valse beloftes aan hoopvolle aanneemouers het geëindig met die beweerde “babasmous” wat 39…
Lede van AfriForum se Delmas Valke-buurtwag het in samewerking met die SAPD in Delmas ’n gesteelde voertuig teruggevind. Dié voertuig…
AfriForum se Brits-buurtwag het op 18 Mei omstreeks 16:37 inligting ontvang dat ’n grys Toyota Fortuner by die Armansis Mediese…
Die watermonsters wat AfriForum en Save Ngwathe Dinsdag in die Vaalrivier by Parys laat neem het, het positief getoets vir…
Die voorsitter van die AfriForum-tak in Parys het op 24 Mei ’n gemeenskapsgroep begelei om saam met die Departement van…
AfriForum se brandspan in Hartbeespoort het op 20 Mei om 17:20 ’n noodoproep ontvang van ’n huisbrand in die Bhubezi…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide