’n Besige langnaweek agter die rug vir AfriForum se Wes-Moot-strukture
AfriForum se Wes-Moot-tak op 1 Mei in samewerking met Proshield Sekuriteit ’n gesteelde voertuig voorgekeer. Dit volg nadat hierdie spesifieke…
AfriForum se Wes-Moot-tak op 1 Mei in samewerking met Proshield Sekuriteit ’n gesteelde voertuig voorgekeer. Dit volg nadat hierdie spesifieke…
Die AfriForum-buurtwag in Tzaneen het op 26 April saam met die AfriForum-tak gewerk om ’n vermeende kabeldief vas te trek….
AfriForum se Pietersburg-buurtwag het op 25 April saam met ander buurtwagte in die area ’n trolliepatrollie uitgevoer terwyl vullistrokke sakke…
AfriForum se Bloemfontein-buurtwagte het op 23 April gehelp om ’n veldbrand op ’n plaas naby Pellissier in Bloemfontein onder beheer…
Die Potchefstroom-buurtwag het op 25 April gehelp om twee verdagtes vas te trek wat ’n leerder van Potchefstroom High School…
AfriForum se buurtwag in Potchefstroom het op 22 April ’n skietdag vir patrollielede en hulle gades aangebied by ’n skietbaan…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het in die lig daarvan dat die Hoogste Hof van Appèl in Bloemfontein die Gelykheidshof se aanvanklike…
Die vermeende dronkbestuurder, Joseph Hebron Maponya, het vandag sy eerste verskyning in die Middelburg-landdroshof gemaak – meer as 18 maande…
AfriForum se buurtwagte in die Oos-Kaap het op 22 April ’n kursus in die gebruik van basiese handwapens voltooi. Die…
Die openbare raadplegingsessies waar die publiek mondelinge insette oor die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (ook bekend as die BELA-wet) kan…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide