AfriForum loods Pretoria se slaggate-platform
Die burgerregteorganisasie het ’n aanlyn platform, Pretoria se slaggate, geloods waar inwoners van Pretoria die slaggate in hul woonbuurt, veral…
Die burgerregteorganisasie het ’n aanlyn platform, Pretoria se slaggate, geloods waar inwoners van Pretoria die slaggate in hul woonbuurt, veral…
Die AfriForum-tak in Kroonstad het op 14 Februarie by die inwoners van Residentia Arboretum, ’n sentrum vir bejaardes, gaan kuier…
Die Brits-buurtwag het op 18 Februarie inligting vanaf ’n AfriForum-lid ontvang dat twee verdagtes besig was om die treinspoor agter…
AfriForum se Stella-sektor wat onder die Vryburg-buurtwag val het op 16 Februarie verskeie gesteelde goedere terug gevind. ’n Boer in…
AfriForum Sakenetwerk in samewerking met AfriForum se Wes-Kaap-kantoor het vanoggend ’n sakeontbyt by Nitida-wynlandgoed in Durbanville in die Kaap gehou….
AfriForum se Standerton-buurtwag is vanoggend ontbied nadat swaar reën deur die nag tot oorstromings in die omgewing gelei het en…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid lewer tans hulp aan Carien Möller en haar man, Jaco, asook Alysia von Kloëg en haar man,…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het gisteraand tydens ’n funksie ‘n nuwe dokumentêre film bekendgestel en gepubliseer wat die Solidariteit Beweging se…
Die opkoms van Fikile Mbalula tot een van die hoogste posisies in die ANC kan verklaar waarom die Valke versuim…
AfriForum se Moreletapark-buurtwag het op 14 Februarie hulp aan die brandweerdienste verleen om ’n groot boom in Sonjastraat te verwyder…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide