Bellville-buurtwag trek inbrekers vas
AfriForum se Bellville-buurtwag het op 12 Februarie twee vermeende inbrekers vasgetrek. Omstreeks 18:07 het buurtwaglede ’n boodskap ontvang dat daar…
AfriForum se Bellville-buurtwag het op 12 Februarie twee vermeende inbrekers vasgetrek. Omstreeks 18:07 het buurtwaglede ’n boodskap ontvang dat daar…
AfriForum se Standerton-tak het op 14 Februarie ingespring en die Voetsporemonument buite Standerton skoongemaak. Hierdie monument wat ter nagedagtenis aan…
AfriForum se Klerksdorp-tak, in samewerking met die Doringkruin-buurtwag sowel as die inwoners van Doringkruin het tien nuwe stoptekens oor ’n…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 10 Februarie gedurende ’n vergadering by die NG Gemeente Thabazimbi se kerksaal ’n tak in…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se buurtwag in Stellenbosch het op die aand van 9 Februarie ’n demonstrasie van nagsig-toerusting en hommeltuie…
Die saak van AfriForum en ander teen die Johannesburg Metropolitaanse Munisipaliteit oor die buitensporige verhoging van onderwysinstellings se eiendomsbelasting is…
AfriForum se Viljoenskroon-tak het op 10 Februarie ’n dringende skrywe aan die Departement van Polisie, Paaie en Vervoer gerig oor…
AfriForum se Springs-tak het op 9 Februarie hul regspan opdrag gegee om ’n brief aan NERSA (Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika)…
Die AfriForum-tak in Sasolburg het vandag ’n dringende brief aan die Metsimaholo Plaaslike Munisipaliteit gerig om beswaar te maak oor…
AfriForum se Upington-tak het op 10 Februarie stoptekens op die hoek van Vierde Laan en Jan de Klerkstraat opgerig. Dit…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide