AfriForum maak Gauteng se blou-en-groendruppeluitslae bekend
Al die dorpe in Gauteng se drinkwater wat getoets is – van Alberton tot Pretoria, insluitend die Tuks-kampus – is…
Al die dorpe in Gauteng se drinkwater wat getoets is – van Alberton tot Pretoria, insluitend die Tuks-kampus – is…
AfriForum se Bethal-tak het die Bethal-gemeenskap, wat onder ’n waterkrisis gebuk gaan, die afgelope drie maande ondersteun. Dié voortslepende waterkrisis…
AfriForum se Marble Hall-tak het op 8 Februarie ’n leierskapontwikkelingskursus by Laerskool Marble Hall aan die gr. 7-leerders aangebied. In…
AfriForum se Bloemfontein-takke het die nuwe jaar op ’n hoë noot begin deur vier nuwe volhoubaarheidsaksies in Bloemfontein te begin….
AfriForum en Solidariteit het vandag daarin geslaag om die Departement van Toerisme se diskriminerende toerismefonds die finale nekslag toe te…
Die Brits-tak het na aanleiding van ’n liggaam, van ’n onbekende persoon, wat op 5 Februarie in ’n park in…
AfriForum se Germiston-buurtwag het op Vrydag 3 Februarie die polisie in Primrose aan die Oos-Rand gehelp om twee verdagtes vas…
AfriForum se Apiesrivier-buurtwag het op 3 Februarie 2023 ’n sigbaarheidspatrollie gehou in samewerking met Apies-Noord GPF. Altesaam 45 gemeenskapslede het…
Die burgerregteorganisasie AfriForum veroordeel John Jeffery, adjunkminister van justisie, se onlangse onaanvaarbare opmerkings en haatlike stereotipering van Afrikaners ten sterkste….
AfriForum se Brits-buurtwag het op 1 Februarie in samewerking met SECRA Fencing and Security ’n verdagte vasgetrek wat ’n selfoon…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide