AfriForum se Hessekwa-tak en TFR Sekuriteit help SAPD om verdagte aan te keer
AfriForum se Riversdal-protospan en TFR Sekuriteit het op Sondag 22 Januarie hulp verleen nadat ’n 75 jarige vrou verkrag en…
AfriForum se Riversdal-protospan en TFR Sekuriteit het op Sondag 22 Januarie hulp verleen nadat ’n 75 jarige vrou verkrag en…
Die wrede werklikheid van geslagsgebaseerde geweld is weer blootgelê met die verskyning van skokkende kringtelevisiebeeldmateriaal wat ’n man uitbeeld wat…
Die AfriForum-buurtwag in Hartbeesfontein het op 22 Januarie, twee verdagtes aangekeer en die SAPD bygestaan om ’n derde te arresteer….
Die AfriForum-tak in Bultfontein het op 23 Januarie 2023 ’n gemeenskapsvergadering gehou waartydens die tak gereorganiseer en nuwe bestuurslede verkies…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag tydens ’n mediakonferensie die eerste fase van die organisasie se 3-fase-plan bekendgemaak om die energiekrisis…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 20 Januarie die Laerskool Swartkop in Centurion besoek. Dié veldtog dien as bewusmaking…
Die saak van ’n slagoffer van padwoede waarin AfriForum se privaatvervolgingseenheid ingevolge ’n waaksaamheidsopdrag optree, is gister in die Hatfield-landdroshof…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 19 Januarie Hoërskool Waterkloof in Pretoria besoek. Dié veldtog dien as bewusmaking van…
AfriForum wens alle matrikulante wat in 2022 hulle skoolloopbaan suksesvol voltooi het, van harte geluk. Hulle prestasie is te wyte…
Die Hooggeregshof in Mafikeng het op 19 Januarie bevind dat die Matlosana Plaaslike Munisipaliteit binne 30 dae moet begin om…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide