AfriForum versterk Oos-Rand met 41 vrywilligers om veldbrande te bestry
AfriForum het onlangs 41 lede van die Alberton-, Edenvale-, Germiston-, Benoni- en Brakpan-takke in basiese veldbrandbestrydingstegnieke opgelei. Die opleiding is…
AfriForum het onlangs 41 lede van die Alberton-, Edenvale-, Germiston-, Benoni- en Brakpan-takke in basiese veldbrandbestrydingstegnieke opgelei. Die opleiding is…
AfriForum se Rustenburg-tak het gedurende Julie vanjaar verskeie aksies aangepak om woonbuurte netjies te maak. Dié tak het slaggate gevul,…
AfriForum het vandag met sy nasionale blou- en groendruppelprojek begin as deel van dié organisasie se jaarlikse #Skoonwater-projek. Tydens hierdie…
AfriForum se Vryheid-tak het duidelikheid by die Abaqulusi Plaaslike Munisipaliteit geëis oor die spesifieke finansiële beleide en verordeninge wat hom…
Om die Hooggeregshof in Pretoria se onlangse uitspraak oor die Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit se omstrede stadsreinigingsheffing te appelleer, is ’n…
Die burgerregteorganisasie AfriForum veroordeel Fikile Mbalula, sekretaris-generaal van die ANC, se rassistiese uitbarsting teenoor wit Suid-Afrikaners gister ten sterkste. Mbalula…
Die AfriForum-buurtwag in Bothaville het ’n reusesukses behaal toe hulle gister (6 Augustus) die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) gehelp het om…
AfriForum se afdeling vir Gemeenskapsveiligheid stel vandeesweek ’n nuwe nasionale opleidingsmodule aan sy 177 buurt- en plaaswagstrukture beskikbaar gestel. Dié…
AfriForum se Naboomspruit-tak het nogmaals ’n beroep op die Modimolle-Mookgophong Plaaslike Munisipaliteit gedoen om ’n ernstige lekkasie by die Nyl…
AfriForum het ’n deurslaggewende oorwinning in die Noordwes-hooggeregshof behaal teen die Matlosana Plaaslike Munisipaliteit en verskeie ander staatsinstansies weens die…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide