Gratis ambulansdienste vir Deneysville se AfriForum-lede
Die Vaal Emergency Care privaat ambulansdienste het vandag onderneem om aan die lede van AfriForum se Deneysville-tak gratis ambulansdienste beskikbaar…
Die Vaal Emergency Care privaat ambulansdienste het vandag onderneem om aan die lede van AfriForum se Deneysville-tak gratis ambulansdienste beskikbaar…
In ’n skokkende voorval van korporatiewe bedrog word drie van die Spar-groep se senior bestuurders beskuldig van ernstige bedrog weens…
Die AfriForum-buurtwagte in Mooirivier het in samewerking met die SAPD en ander veiligheidsinstansies hul onderskeie omgewings in November veilig gehou….
AfriForum se Westonaria-tak het op 5 Desember elektriese toerusting aan die Wes-Rand-munisipaliteit in Westonaria geskenk. Dié skenking het uit 400…
AfriForum se traumaeenheid het op 19 November opleiding aan 31 vrywilligers gegee om slagoffers op die toneel te ondersteun. Agt…
AfriForum Gemeenskapsveiligheid het op 5 Desember ’n voorlegging aan kleuterskoolkinders in Durbanville gedoen wat hulle met wenke bemagtig oor hoe…
AfriForum se Potchefstroom-tak het op 2 Desember ingespring en die lang gras in die Alexander Park-begraafplaas gesny. Behalwe vir die…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n aansoek ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting (PAIA) op Transnet…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se Durbanville-tak het op 3 Desember hierdie dorp netjies gemaak ter voorbereiding van die feestyd. Die gras…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het ’n reeks, Die boer en die reg, vervaardig met die doel om meer regsekerheid vir boere…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide