AfriForum-tak in Warmbad neem deel aan #OnsDorp-projek
Die AfriForum-tak in Warmbad het in Julie verskeie aksies aangepak as deel van die organisasie se #OnsDorp-projek. Die tak en…
Die AfriForum-tak in Warmbad het in Julie verskeie aksies aangepak as deel van die organisasie se #OnsDorp-projek. Die tak en…
Die AfriForum-tak in Malmesbury het in Julie, as deel van die organisasie se #OnsDorp-projek, bederfpakkies by die Goue Aar Ouetehuis…
AfriForum en verteenwoordigers van die kantoor van iNkosi (opperhoof) Zwelothando Mabandla van die AmaBhele kaJamangile Tradisionele Gemeenskap en die kantoor…
Die Universiteit van Pretoria het bevestig dat die graad Legum Doctor (LL.D.) tydens dié universiteit se gradeplegtigheid in September aan…
AfriForum se Groter Moot-tak het vandeesweek hulle verf-projek om Hoërskool Oos-Moot voltooi. Die tak se tuinspan het weereens gewys dat…
Die AfriForum-takke in die Laeveld het onlangs nuwe tuinboutoerusting aangekoop om meer skoonmaakprojekte aan te pak om sodoende die omgewing…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 26 Julie 2022 by die Laerskool Monumentpark in Pretoria besoek afgelê. Dié veldtog…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 25, 26 en 27 Julie 2022 by Lanternskool in Roodepoort besoek afgelê in…
Die burgerregteorganisasie AfriForum, Manie Botha van BrainTribe en Ogle Foundation het op 25 Julie 2022 by Fleurhof Primary School in…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 26 Julie 2022 in samewerking met Manie Botha van BrainTribe die Laerskool Muldersdrif besoek om…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide