Benoni-tak woeker tydens Junie met #OnsDorp-projek
Die AfriForum-tak in Benoni het gedurende Junie verskeie selfdoenaksies aangepak as deel van die organisasie se #OnsDorp-projek. Verskeie dele van…
Die AfriForum-tak in Benoni het gedurende Junie verskeie selfdoenaksies aangepak as deel van die organisasie se #OnsDorp-projek. Verskeie dele van…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het die besluit van die portefeuljekomitee vir Basiese Onderwys om die tydperk vir skriftelike kommentaar op die…
Die AfriForum-tak in Springbok het in Junie die boere van die Boesmanland, wat die erge sprinkaanplaag probeer bestry, bygestaan met…
AfriForum se Upington-tak het op 28 Junie voedsel aan ’n sopkombuis in die Dakota woonbuurt in Upington geskenk. Hierdie sopkombuis…
Terwyl Suid-Afrika in die donkerte gedompel is laat Dinsdagmiddag, het die National union of Mineworkers(NUM)en National Union of Metalworkers of…
Dit is met groot spyt en hartseer dat AfriForum se privaatvervolgingseenheid die afsterwe van JJ Cassanga bevestig. Cassanga het op…
Skaars twee weke nadat AfriForum se privaatvervolgingseenheid aan die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) geskryf het oor die verwerpte saak teen Vuyo…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy regspan opdrag gegee om ’n dringende aansoek in die Noord Gautengse Hooggeregshof in Pretoria te…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid staan tans twee klaers by met klagtes van korrupsie teen ’n instrukteur van die Indlela Opleidingsakademie. Dit…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 23 Junie by die Laerskool Elarduspark in Pretoria besoek afgelê. Dié veldtog dien…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide