Rolspelers vat hande om landbouontwikkelingsprojek te verbeter
AfriForum en Saai het met Prins Bambindlovu Zulu hande gevat om ’n landbouontwikkelingsprojek by KwaKhangelamankengane, suid van Pongola, te verbeter….
AfriForum en Saai het met Prins Bambindlovu Zulu hande gevat om ’n landbouontwikkelingsprojek by KwaKhangelamankengane, suid van Pongola, te verbeter….
AfriForum Jeug dring daarop aan dat alle kontakklasse by openbare universiteite hervat word. Dié organisasie is sedert April vanjaar in…
Die Gelofte: ’n Musiekblyspel gaan van 3 tot 25 September vir ’n derde speelvak by die AfriForum Teater opgevoer word….
AfriForum se privaatvervolgingseenheid was vandag weer in die Thembisa Landdroshof om vir Michele Bebbington, asook die Cassanga-familie, te verteenwoordig. Die…
Die AfriForum-tak in Zastron verleen sedert 10 Junie hulp aan die gemeenskap nadat ’n waterpomp opgepak en daar nou gevolglik…
In aansluiting by die kommentaar wat AfriForum op die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (ook bekend as die BELA-konsepwet) ingedien het,…
Weens volgehoue druk en dreigende regstappe deur die burgerregteorganisasie AfriForum en ander organisasies, gaan die regering na bewering die Covid-19-gesondheidsregulasies…
Die AfriForum-tak in Vredendal het op 13 Junie ses flitse aan die Lutzville-gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) en die Community in Blue (CIB)…
Die AfriForum-buurtwag in Orkney het op 18 Junie die Rooms-Katolieke Kerk in hierdie dorp gehelp met opknappings- en opruimingswerk. Die…
Die burgerregteorganisasie AfriForum verwelkom die Departement van Sport, Kuns en Kultuur se besluit om te herbesin oor die verkrygingsprosesse wat…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide