Standerton-tak vul slaggate met doloriet
Die AfriForum-tak in Standerton het op 4 Junie in samewerking met Sahara Sand en Penta Nissan Standerton begin om slaggate…
Die AfriForum-tak in Standerton het op 4 Junie in samewerking met Sahara Sand en Penta Nissan Standerton begin om slaggate…
Die AfriForum-tak in Sasolburg het in Mei steeds onverpoosd gewoeker met die grassnyery om die dorp netjies te hou. Daar…
As deel van die Entrepreneur van die Jaar-kompetisie bied AfriForum Sakenetwerk opleidingsessies aan in samewerking met Akademia oor verskeie onderwerpe…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se Kaapstad-Noord-tak het op 8 Junie ’n skoonmaakprojek van stapel gestuur waarin hulle ’n parkie in Bellville…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se Kaapstad-Noord-tak het op 7 Junie ’n skoonmaakprojek by die Hoërskool Bellville in Bellville van stapel gestuur…
Die AfriForum-tak in Piet Retief het op 2 Junie die begraafplaas in Mullerstraat skoongemaak. Hierdie projek is geloods nadat die…
Die AfriForum-tak in Ventersdorp het gedurende Mei voortgegaan in hul poging om die dorp rommelvry te maak en altesaam 296…
Die AfriForum-buurtwagte in Mooirivier het in samewerking met die SAPD en ander veiligheidsinstansies die gemeenskap in Mei veilig gehou. Daar…
Jaco Swart is vandag skuldig bevind aan aanranding met die doel om sy vervreemde vrou, Nicoleen, ernstig te beseer. Die…
AfriForum se Bo-Karoo-tak het van 30 Mei tot 4 Junie aan ongeveer 28 mense van Orania, Douglas en Modderrivier basiese…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide