AfriForum neem formeel standpunt in teen naamsverandering van die Afrikaanse Taalmonument en -museum
AfriForum het op Saterdag, 28 Mei 2022, die openbare raadplegingsessie van die Afrikaanse Taalmonument en -museum se raad in die…
AfriForum het op Saterdag, 28 Mei 2022, die openbare raadplegingsessie van die Afrikaanse Taalmonument en -museum se raad in die…
Entrepreneurs wat wil wys wie’s baas kan nou inskryf vir AfriForum Sakenetwerk se Entrepreneur van die Jaar-kompetisie. AfriForum Sakenetwerk bied…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het opnuut ’n beroep op die publiek gedoen om die Wysigingswetsontwerp oor Basiese Onderwyswette, wat tot 15…
Die AfriForum-tak in Vryburg woeker steeds voort met die instandhouding van die konsentrasiekamp op hierdie dorp. Die tak maak maandeliks…
Die AfriForum-tak in die Wes-Moot het op 28 Mei hulle nuwe mobiele kameraprojek bekend gestel by “coffee with a cop”-inisiatief….
Waarnemende adjunkregterpresident T.J. Raulinga het vandag uitspraak voorbehou tot 6 Junie 2022 in die Suid-Afrikaanse regering se aansoek om herroeping…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 27 Mei by Laerskool Dr. Havinga in Witpoortje besoek afgelê. Dié veldtog dien…
Die AfriForum-tak in Standerton het op 23 Mei in samewerking met Lekwa Clean Up Crew die kruising by Baumanstraat en…
Die AfriForum-tak in Zeerust het op 21 Mei hul slaggatprojek voortgesit en altesaam 250 sakke teer van 25 kg elk…
Die AfriForum-tak in die Bo-Karoo se Havengabrug-protospan en die Orania-taakspan het op 27 Mei aan ’n gesamentlike veiligheidsoefening deelgeneem. Die…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide