Richardsbaai-tak vra uMhlathuze om aandag te gee aan DBV-rioolprobleme
Die AfriForum-tak in Richardsbaai het op 24 Mei ’n brief aan Nkosenye Zulu, waarnemende munisipale bestuurder van die uMhlathuze Plaaslike…
Die AfriForum-tak in Richardsbaai het op 24 Mei ’n brief aan Nkosenye Zulu, waarnemende munisipale bestuurder van die uMhlathuze Plaaslike…
Die AfriForum-tak in Potchefstroom het verlede week weer indringerbome saam met GreenThorn Environmental Solution, ’n maatskappy met van die beste…
Die streekshof in Johannesburg het ’n verhoordatum vasgestel vir die saak van seksuele aanranding en teistering teen ’n voormalige waarnemende…
AfriForum se Groter Moot-tak het op 23 Mei hul eie dorpskantoor oopgemaak en moedig die gemeenskap aan om gebruik te…
’n Dronkbestuurder het skuldig gepleit op klagtes van strafbare manslag byna vyf jaar nadat hy die noodlottige ongeluk veroorsaak het…
Die AfriForum-buurtwag in Heidelberg en die SAPD het op 20 Mei kragte saamgespan om misdaad in hul gemeenskap te bekamp…
Die AfriForum-tak in Delportshoop het op 19 Mei die Dikgatlong Plaaslike Munsipaliteit se vergadering oor die geïntegreerde ontwikkelingsplan (GOP) in…
AfriForum het op 17 Mei ’n buurtwag in Glentana gestig. Hendrik Visser sal dien as buurtwagleier met Elma Visser, Tiaan…
AfriForum het op 19 Mei strafregtelike klagtes teen Zingisa Tindleni, munisipale bestuurder van die Matjhabeng Plaaslike Munisipaliteit, ingedien oor rou…
Die burgerregteorganisasie AfriForum verwelkom die uitspraak wat vandag in die Hoogste Hof van Appèl in Bloemfontein gelewer is waarin ’n…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide