AfriForum en Raising Brightness besoek Wes-Kaap-skole op Besigheidsbytjies-bemarkingstoer
Die burgerregteorganisasie AfriForum se Besigheidsbytjiesspan het tussen 5 en 8 April by ’n aantal Wes-Kaapse skole besoek afgelê as deel…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se Besigheidsbytjiesspan het tussen 5 en 8 April by ’n aantal Wes-Kaapse skole besoek afgelê as deel…
Die AfriForum Jeug-tak in die Bo-Karoo het in samewerking met die Orania Veiligheidsdienste (OVD) en gemeenskapslede ’n massapatrollie op 8 April…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid, wat tans ’n waaksaamheidsopdrag namens Ntombifuthi Meyiwa, asook Zama en Nomalanga Meyiwa (onderskeidelik die ma en susters…
Die AfriForum-buurtwag in Vaalharts, Keimoes (Groot Oog), Kathu en Kuruman het in samewerking met die SAPD, die plaaslike GPF, gemeenskapslede,…
Die AfriForum-buurtwagte in die Mooirivier het op 8 April 2022 in samewerking met die SAPD, die plaaslike gemeenskapspolisiëringsforum (GPF), gemeenskapslede,…
AfriForum se Teks-buurtwag (Trichardt, Evander, Kinross en Secunda) spog met ’n nuwe hommeltuig en twee nuut opgeleide hommeltuigvlieëniers. Hommeltuie word…
Die AfriForum-buurtwagte in die Marico-streek het op 8 April 2022 in samewerking met verskeie veiligheidstrukture ’n massapatrollie in hul onderskeie…
Die AfriForum-tak in Kimberley het op Woensdag 6 April ’n vergadering met die waarnemende munisipale bestuurder van die Sol Plaatje…
Die AfriForum-tak in Bloemfontein het ’n suksesvolle monumentoudit gedoen by drie plaaslike monumente in die stad. Die burgerregteorganisasie doen ’n…
Die AfriForum-tak in Sasolburg het die afgelope maand weer onverpoosd gewoeker met die grassnyery om die dorp netjies te hou….
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide