Ermelo-tak help met verligting van voedselnood
Die AfriForum-tak in Ermelo het op 6 April kos aan verskeie organisasies in die dorp geskenk, waaronder 80 kg spinasie…
Die AfriForum-tak in Ermelo het op 6 April kos aan verskeie organisasies in die dorp geskenk, waaronder 80 kg spinasie…
Die AfriForum-tak in Heilbron het op 4 April met ’n skoonmaakprojek in Langmarkstraat in die dorp begin. Ongeag die reёn…
Julius Malema, leier van die EFF, en Mbuyiseni Ndlozi, EFF-LP, sal vandag in die hof verskyn op aanklagte van die…
Die AfriForum-tak in Potchefstroom het verlede week saam met GreenThorn Environmental Solution, ’n maatskappy met van die beste kundiges wat…
Die AfriForum-buurtwag in Alberton het op 5 April saam met die SAPD en ander veiligheidstrukture in die omgewing gewerk om…
Die AfriForum-tak in Bethal het op 5 April spinasie uit hul gemeenskapstuin geoes en 80 kg daarvan aan die Bethal-sopkombuis…
Die AfriForum-tak in Upington het van 22 – 30 Maart verskeie aksies in Upington aangepak as deel van hulle #VegEnBou-week….
AfriForum se Stilfontein-buurtwag het in Maart hard gewerk om die gemeenskap veilig te hou en het 155 patrollies gery en…
Die AfriForum-tak in die Bo-Karoo het op 31 Maart ’n inligtingsessie aan jong werkendes en studente van Orania aangebied oor…
AfriForum het op 4 April 2022 ’n skrywe aan die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit gerig waarin die organisasie versoek het dat…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide