AfriForum vergader met lede van Warrenton oor GOP
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 11 Februarie ’n gemeenskapvergadering in Warrenton gehou waartydens die gemeenskap se bekommernisse bespreek is. Straatligte…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 11 Februarie ’n gemeenskapvergadering in Warrenton gehou waartydens die gemeenskap se bekommernisse bespreek is. Straatligte…
Die AfriForum-tak in Amanzimtoti het op 11 Februarie 2022 voorstelle vir die jaarlikse geïntegreerde ontwikkelingsplan (GOP) by die eThekweni-metro ingedien….
Die verhoor van ‘n beskuldigde – wat van poging tot moord aangekla word omdat hy na bewering ’n slagoffer met…
AfriForum het vandag die organisasie se insette oor die wetsontwerp op Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) voor die parlementêre portefeuljekomitee vir gesondheid…
Die burgerregteorganisasie, AfriForum, staan ’n sielkundestudent by met ’n regsgeding teen die Raad vir Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika om te verseker…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 12 Februarie sy Vaalharts-tak gereorganiseer. Die nuwe takbestuur bestaan uit Wick Grobler (voorsitter), Deon Theron…
Die AfriForum-tak in Vryheid het die AbaQulusi Plaaslike Munisipaliteit op terme geplaas om die watertoevoer na die gemeenskap te herstel…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het die Direkteur van Openbare Vervolging in Gauteng (DOV) in ’n skrywe versoek om ’n aanklaer vanuit…
Die AfriForum Jeug-tak in Kimberley het by die onlangse AfriForum Jeugkongres weggestap met die Takvoorsitter van die Jaar-toekenning vir 2021….
Die AfriForum-tak in Belfast-tak het op 10 Februarie 2022 kentekens op die tien asblikke aangebring wat die tak verlede jaar…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide