AfriForum-tak in Wolmaransstad maak groot verskil
Die AfriForum-tak in Wolmaransstad het die afgelope maand gewoeker in die dorp om ’n verskil te maak. Die tak het…
Die AfriForum-tak in Wolmaransstad het die afgelope maand gewoeker in die dorp om ’n verskil te maak. Die tak het…
Die Vrystaatse Hooggeregshof in Bloemfontein het vandag uitspraak voorbehou in AfriForum en die Mafube Besigheidsforum se saak teen president Cyril…
AfriForum het gedurende Januarie 2022 47 dreine van huise en sakeondernemings in Hertzogville wat se septiese tenks oorgeloop het, laat…
Die AfriForum-tak in Bethal het op Dinsdag 25 Januarie sowat 24 sakkies teer gebruik om ’n reuseslaggat in Malherbestraat te…
Die AfriForum-tak in Ventersdorp het op 24 Januarie 2022 ’n nuwe takbestuur verkies uit nominasies van die taklede. Die nuwe…
Die AfriForum-tak in Piet Retief het vandeesweek weer slaggate in die dorp gevul. Die tak het veral gefokus op dele…
Die burgerregteorganisasie AfriForum is verstom oor Senzo Mchunu, die Minister van Water en Sanitasie, se besluit om die Sedibeng Waterraad…
Die AfriForum-tak in Keimoes het gedurende Januarie 2022 hulle volhoubare skoonmaakprojek voortgesit deur die hoofstraat en die Waterwiel skoon te…
AfriForum het op 25 Januarie 2022 met afgryse kennis geneem dat die konsentrasiekampgrafte in die Heilbron-begraafplaas feitlik met water bedek…
AfriForum en die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit het in September 2021 ’n ooreenkoms gesluit waarvolgens AfriForum die munisipaliteit met advies sal…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide