AfriForum: Regspleging in Brits finale hou toegedien
AfriForum se privaatvervolgingseenheid was vandag geskok oor die verwikkelinge in een van die kindermishandelingsake in Brits waarby die eenheid tans…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid was vandag geskok oor die verwikkelinge in een van die kindermishandelingsake in Brits waarby die eenheid tans…
Die AfriForum-tak in Vanderbijlpark het op 17 Januarie 2022 ’n brief aan die munisipale bestuurder van die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit…
Die burgerregteorganisasie AfriForum verwelkom die Departement van Basiese Onderwys se aankondiging dat hulle nié die dringende aansoek gaan teenstaan rakende…
Die burgerregteorganisasie AfriForum, Maroela Media en Anlé Spies (’n 2021-matrikulant) het vandag hofstukke beteken op onder andere Angie Motshekga, die…
Die AfriForum-buurtwag in Stilfontein het gedurende die feestyd aktief die gemeenskap veilig gehou. Sowat 37 aktiewe patrollielede het 103 patrollies…
AfriForum se Alfa-buurtwag, wat deel vorm van die organisasie se Overstrand-tak, het op 12 Januarie 2022 in samewerking met die…
Die AfriForum-tak in Sasolburg het gedurende Desember voortgegaan om gras te sny en het altesaam 18 ha gras gesny. Met…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag geskrewe kommentaar by die Nasionale Energie Reguleerder van Suid-Afrika (Nersa) ingedien rakende Eskom se elektrisiteitsverhoging…
AfriForum se Kaapstad-Noord-tak het op 12 Januarie 2022 die jaar op ’n positiewe noot afgeskop met ’n skoonmaakprojek op die…
AfriForum se Wes-Moot-buurtwag het op 10 Januarie 2022 gehelp om twee verdagtes by die Suiderberg-reservoir vas te trek danksy die…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide