SUKSES: Zuma moet terug tronk toe; mediese parool onwettig verklaar ná AfriForum ingryp
Die burgerregteorganisasie AfriForum is verheug oor die uitspraak in die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria dat voormalige president Jacob Zuma se…
Die burgerregteorganisasie AfriForum is verheug oor die uitspraak in die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria dat voormalige president Jacob Zuma se…
Dennis Hearn is aangekla van die moord op Nicky Botes nadat hy na bewering in Junie vanjaar die oorledene tydens…
Tydens ’n geleentheid wat AfriForum se Geelhoutboom-plaaswag op 9 Desember 2021 by die Redberry-aarbeiplaas buite George aangebied het, het Eduan…
Die AfriForum-tak in Vredendal het op 9 Desember ’n gemeenskapsvergadering gehou waartydens die tak se bestuur gereorganiseer het. Gedurende hierdie…
Die burgerregteorganisasie AfriForum en verteenwoordigers van die kantoor van iNkosi Zwelothando Mabandla het samewerking bespreek tydens ’n vergadering by Mqokolweni…
Die AfriForum-tak in Potchefstroom het met ’n opvolgbesoek aan die rioolwerke in Potchefstroom vasgestel dat die gehalte van die gesuiwerde…
Die AfriForum-tak in Sasolburg is nie verniet vanjaar by die AfriForum-kongres aangewys as die nasionale Tak van die Jaar nie….
AfriForum het van vanjaar verskeie dorpe in die Vrystaat se water getoets om die gehalte van dié dorpe se drink-…
Die burgerregteorganisasie AfriForum neem kennis dat die Nasionale Vergadering vandag daarin misluk het om die voorgestelde wysigings aan Artikel 25…
AfriForum het van vanjaar verskeie dorpe in Mpumalanga se water getoets om die gehalte van dié dorpe se drink- (bloudruppelstatus)…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide