AfriForum waarsku: Witskrif-hersiening van nul en gener waarde as korrupsie bly seëvier nie
Die Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake (COGTA) moet eers korrupsie in munisipaliteite die hoof bied voordat hy hervorming…
Die Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake (COGTA) moet eers korrupsie in munisipaliteite die hoof bied voordat hy hervorming…
AfriForum se Lichtenburg-tak het gedurende Junie altesaam 14,5 ton teer, 90 liter SS60 Bitumen en 30 liter verf gebruik om…
AfriForum se Thabazimbi-tak het onlangs verskeie infrastruktuur- en veiligheidprojekte van stapel gestuur nadat ’n samewerkingsooreenkoms met die Thabazimbi Plaaslike Munisipaliteit…
Indien die Tswaing Plaaslike Munisipaliteit nie dringend ingryp nie, gaan Sannieshof binnekort in ’n riool hool verval. Dít, terwyl Ottosdal…
Nóg 13 AfriForum-buurtwaglede is die afgelope twee naweke in Paulpietersburg as skietinstrukteurs opgelei. Dié opleiding word deur AfriForum se afdeling…
Klankgreep: Tarien Cooks (Afrikaans) Soundbite: Tarien Cooks (English) AfriForum is op hoë gereedheid vir die veldbrandseisoen en sy noodfonds het…
Daar heers ’n wydverspreide ontevredenheid onder inwoners van Bela-Bela, Modimolle en Mookgophong oor die toestand van die plaaslike vullisterreine. Daar…
Klankgreep: Marais de Vaal (Afrikaans) Soundbite: Marais de Vaal (English) Ondanks jare se beplanningsdokumente, konsepbeleide en verordeninge, blyk nasionale doelwitte…
AfriForum het op 25 Junie ’n formele aansoek ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting (PAIA) aan…
Die hofstryd tussen AfriForum en die Mogale City Plaaslike Munisipaliteit se buitensporige verhoging in elektrisiteitstariewe wat middel laasjaar ingestel is,…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide