NWU troef UP in titaniese stryd van Dink of Sink-debatskompetisie vir universiteite
In ’n opwindende woordestryd het die debatspan van die Noordwes-Universiteit (NWU) Vrydagaand die span van die Universiteit van Pretoria (UP)…
In ’n opwindende woordestryd het die debatspan van die Noordwes-Universiteit (NWU) Vrydagaand die span van die Universiteit van Pretoria (UP)…
AfriForum se Weskus-tak het op 25 November sowat 40 kusvaalbosse (Brachylaena discolor) by die Langebaan Animal Care geplant. AfriForum plant…
In ’n brief aan president Cyril Ramaphosa het die burgerregteorganisasie vandag gesê dat verpligte inentings ’n onregverdige skending van persoonlike…
Die AfriForum-tak in Middelburg het op Vrydag 19 November sowat 300 kg vars groente aan die SAVF tehuis vir bejaardes…
Die AfriForum-tak in Stellenbosch het op 23 November 2021 saam met die omliggende AfriForum-strukture en SAPD patrollie gery en het…
AfriForum Sakenetwerk het vandag hul eerste kunsuitstalling in samewerking met AfriForum Teater by dié teater se galery, die Prag en…
AfriForum Jeug het onlangs ’n uitdaging van Quentin Meyer aanvaar om hom te help om ’n erfenis projek aan te…
Die AfriForum-buurtwag in Potchefstroom het op 24 November met groot opgewondenheid hul eie hommeltuig ontvang. Hoewel die buurtwag tot dusvêr…
AfriForum se Stilfontein-tak het op 24 November 2021 ’n nuwe bestuur aangewys nadat Pieter du Preez, die vorige voorsitter, in…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid verwelkom sekere verwikkelinge in, maar bly bekommerd oor die hantering van sake van geweld teen kinders in…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide