AfriForum se Ermelo-buurtwag verhoog sigbaarheid tydens kragonderbreking
Die AfriForum-buurtwag in Ermelo het op 19 en 20 November 2021 ’n hoë sigbaarheidspatrollie gehou terwyl die Msukaligwa Plaaslike Munisipaliteit…
Die AfriForum-buurtwag in Ermelo het op 19 en 20 November 2021 ’n hoë sigbaarheidspatrollie gehou terwyl die Msukaligwa Plaaslike Munisipaliteit…
Die burgerregteorganisasie AfriForum sê hy is bekommerd oor die hof se hantering van Garth Simpson, ’n boer van Dundee, se…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se Overstrand-tak in het op 22 November 2021 ’n gemeenskapsvergadering gehou waartydens die tak se bestuur gereorganiseer…
Die portefeuljekomitee van Polisie het vandag besluit om verder besprekings te staak oor die voorgestelde wysigings aan die Wet op…
AfriForum het onlangs ’n skrywe aan die J.B. Marks Plaaslike Munisipaliteit gestuur aangesien Ventersdorp al vir ’n geruime tyd gereeld…
Die AfriForum-tak in Centurion se tuinspan het die afgelope week verskeie areas in Centurion skoongemaak. Die tak het begin om…
Die burgerregteorganisasie AfriForum was vandag in die Noord-Gautengse Hooggeregshof ná die organisasie die hof in September met ’n dringende aansoek…
AfriForum se Wes-Moot-tak het van 19 tot 21 November 2021 water aan die inwoners van Mountain View, Tuine en Daspoort…
AfriForum het vanjaar as deel van die organisasie se jaarlikse blou-en-groendruppelprojek die drinkwater (bloudruppel) in 231 dorpe en die verwerkte…
Landdros John Maloba het vandag in die Johannesburgse Landdroshof bepaal dat Naeem Deedat aanspreeklik gehou kan word vir die dood…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide