AfriForum se Marico-buurtwagte ontvang brandbestrydingsopleiding
Die AfriForum-buurtwaglede in Rustenburg, Mooinooi en Brits het op 20 November basiese brandbestrydingsopleiding ontvang. Sowat 12 buurtwaglede het die opleiding,…
Die AfriForum-buurtwaglede in Rustenburg, Mooinooi en Brits het op 20 November basiese brandbestrydingsopleiding ontvang. Sowat 12 buurtwaglede het die opleiding,…
AfriForum Jeug neem kennis van die beplande wysiging aan die bepalings en voorwaardes op grond waarvan toekomstige studente deur die…
AfriForum se Groter Moot-tak het op 21 November 2021 vyf bome in die Moot verwyder wat omgeval het ná die…
Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, het vandag slotbetoë gelewer in die geregtelike doodsondersoek (GDO) na die vlammedood…
Die AfriForum-tak in Mooinooi het op 18 November 2021 ’n gemeenskapsvergadering gehou waartydens ’n nuwe takbestuur verkies is. Gemeenskapslede kon…
Die AfriForum-tak in Middelburg het op 18 November 2021 gereorganiseer en ’n nuwe bestuur gekies. Die takbestuur bestaan uit: Vic…
Volgens die burgerregteorganisasie AfriForum is die verwikkelinge in die Brendin Horner-saak om verskeie redes uiters kommerwekkend. Die twee beskuldigdes is…
AfriForum se Sannieshof-tak het op 17 November 2021 ’n privaat kontrakteur aangestel om dreine te suig nadat die Tswaing Plaaslike…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se buurtwagte gaan van 1 tot 31 Desember patrollies regoor die land hou om gedurende die feestyd…
Die AfriForum-buurtwag in Fochville het op 13 November 2021 twee opgeleide honde by die buurtwagspan verwelkom. Duke (2) en Haylie…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide