Nuwe verslag ontbloot ANC se verdraaiing van geskiedenis
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n verslag bekendgestel wat die ANC se verdraaiing van die geskiedenis ontbloot. Dié verslag is…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n verslag bekendgestel wat die ANC se verdraaiing van die geskiedenis ontbloot. Dié verslag is…
AfriForum se Kaapstad-Noord-tak het op 1 Oktober 2021 vier witstinkhoutbome in samewerking met die Blommendal Broken Window-projekspan in die Ysterhoutparkie…
Die AfriForum-buurtwagte in Nelspruit en Witrivier het op Saterdag 3 Oktober gehelp om strate te beveilig ná ’n donderstorm met…
Die AfriForum-tak in Helderbergkom het op 29 September witstinkhoutbome by Somerset-Wes Primêre Skool en Gloria Botha Skool geplant as deel…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 5 Oktober 2021 by Solidariteit Helpende Hand se Ons Plek in Derdepoort besoek…
AfriForum en die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit het ’n ooreenkoms gesluit waarvolgens AfriForum die munisipaliteit met advies sal bystaan om die…
AfriForum se Port Elizabeth-tak het op 30 September 2021 bome aan Laerskool Verkenner en Laerskool Kabega geskenk en aan die…
AfriForum het op 3 Oktober 2021 waterlekke in Dealesville herstel wat veroorsaak het dat water nie na huishoudings versprei kon…
Die AfriForum-tak in Centurion het op 2 Oktober 2021 die stormwaterkanaal tussen Breyton- en Redderburgstraat in Rooihuiskraal-noord skoongemaak. Lede van…
Die AfriForum-tak in Zastron het op 30 September 2021 verskeie asblikke in Zastron opgerig as deel van hul projek om…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide