Inwoners móét hul stemme laat hoor om Oudtshoorn-parke te red – AfriForum
Die aankondiging dat die Oudtshoorn Plaaslike Munisipaliteit die openbare deelnameproses vir die verkoop van 54 erwe, insluitend byna alle openbare…
Die aankondiging dat die Oudtshoorn Plaaslike Munisipaliteit die openbare deelnameproses vir die verkoop van 54 erwe, insluitend byna alle openbare…
AfriForum se Cradock-tak het as deel van hul #OnsDorp-projek 64 straatname in die dorp op randstene geverf. Dié projek is…
AfriForum moniteer die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) en die Ba-Phalaborwa Plaaslike Munisipaliteit noukeurig om volle nakoming van die hofbevel…
Die Mineraleraad van Suid-Afrika het gister (10 November) ’n aansoek ingedien om saam met AfriForum toe te tree as party…
Die AfriForum-buurtwag in Struisbaai se vinnige reaksie die afgelope naweek (8 November) het toegesien dat twee verdagtes, waarvan een voortvlugtig…
Die AfriForum-tak in Swellendam het op 7 November opleiding in die bestryding van veldbrande ondergaan om die gemeenskap se paraatheid…
AfriForum doen ’n beroep op inwoners aan die Oos-Rand om verkeersligte in dié metro wat nie werk by die organisasie…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy teleurstelling uitgespreek ná die eerste sitting van die Khampepe-kommissie wat vandag in Pretoria sou begin,…
AfriForum se takke aan die Oos-Rand, waar onder Alberton, Benoni, Boksburg, Brakpan, Edenvale, Germiston, Kemptonpark en Springs, was behoorlik bedrywig…
Die familie van Jaap van der Merwe, ’n burgerlike wat in 1978 naby die Botswana-grens deur ANC-insypelaars vermoor is, het…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide