AfriForum-buurtwagte trek dronkbestuurders vas, blus brande in Oos-Rand
’n AfriForum-buurtwag aan die Oos-Rand het onlangs die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) gehelp om twee vermeende dronkbestuurders in Alberton vas te…
’n AfriForum-buurtwag aan die Oos-Rand het onlangs die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) gehelp om twee vermeende dronkbestuurders in Alberton vas te…
Met die speelvak van Semi-Soet – die musiekblyspel wat amptelik ten einde gekom het, het dié produksie geskiedenis gemaak as…
AfriForum se Frankfort-tak het 13 pasgemaakte asblikke in JJ Hadebe-straat, die dorp se hoofstraat, geplaas in ’n poging om Frankfort…
AfriForum het vandeesweek ’n platform oopgestel waar die inwoners van Kempton Park amptelik beswaar kan maak teen die Ekurhuleni Metropolitaanse…
Die apparatus in Upington se parke kan nou vir al die goeie redes nie misgekyk word nie. Die plaaslike AfriForum-tak…
AfriForum se Boland-buurtwagte in die Overstrand, Helderbergkom, Strand, Stellenbosch, Paarl en Worcester het op 20 en 21 Junie aan dié…
Klankgreep: Jacques Broodryk (Afrikaans) Soundbite: Jacques Broodryk (English) AfriForum het die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) versoek om die afwenteling van polisiëringsmagte…
AfriForum se regspan het op 26 Junie ’n kennisgewing van opponering beteken in reaksie op die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit se…
Die AfriForum-tak in Machadodorp het onlangs alles in die stryd gewerp om te verseker dat dié gemeenskap na behore beveilig…
AfriForum se Potchefstroom-tak het vandag ’n klag van swak dienslewering teen die JB Marks Plaaslike Munisipaliteit aanhangig gemaak by die…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide