ONTTREKKING VAN SEKERHEIDSGROENSKRIF: EERSTE OORWINNING IN BELASTINGPROTESVELDTOG
AfriForum het vandag die onttrekking van die groenskrif vir maatskaplike sekerheid deur minister Lindiwe Zulu bestempel as ’n belangrike eerste…
AfriForum het vandag die onttrekking van die groenskrif vir maatskaplike sekerheid deur minister Lindiwe Zulu bestempel as ’n belangrike eerste…
AfriForum het vandag kommentaar teen die SAUK-wetsontwerp in sy huidige vorm ingedien by wyse van ’n skriftelike voorlegging aan die…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 30 Augustus 2021 by die CVO Skool Pretoria besoek afgelê. Dié veldtog dien…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het onlangs ’n nuwe tak in Sodwana gestig ná verskeie versoeke uit die gemeenskap. Die stigtingskomitee bestaan…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 26 Augustus 2021 ’n buurtwag in Pearly Beach gestig. Dié buurtwag vorm deel van AfriForum…
AfriForum het vandag ’n belastingmanifes gepubliseer waarin dié burgerregteorganisasie ’n dispuut met die Suid-Afrikaanse regering verklaar oor die voortdurende vermorsing…
Die AfriForum-buurtwag in Benoni het in Augustus hard gewerk om die gemeenskap te beveilig, terwyl sowel die buurtwag as die…
AfriForum se Springs-tak en -buurtwag het hard gewerk in Augustus om die gemeenskap veilig te hou. Dié buurtwag het vandeesmaand…
Mpumalanga se munisipaliteite word swak bestuur, en lewenstandaarde en dienslewering ly daaronder. Dit is sommige van die onrusbarende bevindinge in…
Verteenwoordigers van die burgerregteorganisasie AfriForum het die openbare verhoor oor die wysigings aan Artikel 25 van die Grondwet in Upington…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide