AfriForum-buurtwag in Rustenburg beveilig gemeenskap
Die AfriForum-buurtwag in Rustenburg het op 12 September 2020 veiligheidsmonitering by die Departement van Binnelandse Sake gedoen. Groot hoeveelhede mense besoek…
Die AfriForum-buurtwag in Rustenburg het op 12 September 2020 veiligheidsmonitering by die Departement van Binnelandse Sake gedoen. Groot hoeveelhede mense besoek…
Die AfriForum-tak in Upington het onlangs in samewerking met Walker Midas en Sakkie se Arkie die duikweg in die middedorp…
AfriForum se Rustenburg-tak was die hoofborg van ’n suksesvolle fondsinsameling vir laerskole in Rustenburg. Gemeenskapslede kon deur finansiële skenkings hul…
AfriForum se Malalane-buurtwag het patrollietoerusting ontvang. Hierdie toerusting sluit glimbaadjies, patrolliemagnete, patrollieligte en flitse in. AfriForum se patrolleerders ontvang opleiding…
AfriForum-buurtwag in Bellville, wat deel van die organisasie se Kaapstad-Noord-tak uitmaak, het onlangs twee hommeltuigvlieëniers in Orania laat oplei. Dié…
Die AfriForum-tak in Centurion het op 12 September voortgegaan om die Montague Kneen-park in Valhalla skoon te maak en talle gemeenskapslede…
AfriForum se Standerton-tak het van 7 tot 11 September sy #VegEnBou-week in dié dorp gehou. Taklede, vrywilligers, plaaslike ondernemings én skoolleerders…
AfriForum het ’n boer van Viljoenskroon gehelp om die Moqhaka Plaaslike Munisipaliteit te dwing om ’n damwal aan die bokant…
AfriForum se Malalane-buurtwag het onlangs twee hommeltuigvlieëniers in Orania laat oplei. Dié vlieëniers gaan die AfriForum-buurtwagte in die Laeveld voortaan…
AfriForum het vandag ’n ondersoek geloods na die beweerde misbruik van lugmagbates deur sekere hooggeplaaste lede van die ANC. Dié…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide