Straatname in Kimberley nou duidelik sigbaar, danksy AfriForum
Die AfriForum-tak in Kimberley het die afgelope paar weke al die straatname in die Hadisonpark-woonbuurt geverf en vullis opgetel. Die…
Die AfriForum-tak in Kimberley het die afgelope paar weke al die straatname in die Hadisonpark-woonbuurt geverf en vullis opgetel. Die…
Klankgreep: Tarien Cooks (Afrikaans) Soundbite: Tarien Cooks (English) AfriForum moedig gemeenskappe aan om paraat te wees en die nodige voorsorg…
AfriForum het vandag ’n beroep op die minister van Landbou, John Steenhuisen, gedoen om nou aan sy beloftes vir die…
Klankgreep: Lambert de Klerk (Afrikaans) Soundbite: Lambert de Klerk (English) AfriForum het ’n regsbrief aan die omgewingskonsultant Kimopax en die…
Die nuutste verskuiwing van Afrikaanse TV-nuus lyk na ondeurdagte en benoude spronge, beklemtoon AfriForum in reaksie op ’n radio-onderhoud met…
Die burgerregteorganisasie AfriForum gaan die Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit in die hof daag om die implementering van die nuwe stadsreinigingsheffing wat…
AfriForum Jeug het vandag ’n dringende beroep op die Noordwes-Universiteit (NWU) se visekanselier, prof. Bismark Tyobeka, gedoen om die sing…
Klankgreep: Lambert de Klerk (Afrikaans) Soundbite: Lambert de Klerk (English) AfriForum hou vol dat die tyd ryp is dat gemeenskappe…
Veediefstal het die Suid-Afrikaanse landboubedryf, volgens AfriForum, van Januarie tot Maart vanjaar van minstens R200 miljoen gestroop in direkte verliese….
AfriForum se Durbanville-tak het die afgelope naweek, in vennootskap met die Denis Dunn-beleggersklub, ’n kragtige damesgeleentheid by die Durbanville-gholfklub aangebied…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide