Gauteng aanlyn plasings: Johannesburgse ouers óók moedeloos gesukkel
Nadat AfriForum verlede week ’n prokureursbrief aan Matome Chiloane, die Gautengse LUR vir Onderwys, gestuur het om probleme met vanjaar…
Nadat AfriForum verlede week ’n prokureursbrief aan Matome Chiloane, die Gautengse LUR vir Onderwys, gestuur het om probleme met vanjaar…
Die sokkerspeler, Shaune Mogaila, wat daarvan beskuldig word dat hy ’n ongeluk veroorsaak het wat die lewe van die nege-jarige…
Lede van die AfriForum-tak in Phalaborwa het op 1 November veldbrandopleiding ontvang om veld- en struktuurbrande effektief te hanteer. Om…
’n Gesamentlike veiligheidsoperasie, gelei deur AfriForum se Noord van die Berg-buurtwag, het oor die naweek groot sukses behaal met die…
AfriForum-buurtwagte in die Nelson Mandelabaai moes die laaste paar weke behoorlik spring om vure oor ’n wye gebied in bedwang…
Die AfriForum-tak in Kimberley het op 3 November bokse aan vier skole in dié stad oorhandig as deel van ’n…
AfriForum het die bevindings in die departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake (Cogta) se jaarlikse verslag op plaaslike regering…
AfriForum het sy langdurige beroep vir die devolusie van polisiemagte herhaal ná skokkende onthullings by die Madlanga-kommissie van ondersoek, wat…
AfriForum eis die onmiddellike bedanking van Khanyisani Stanley Shandu, ’n raadslid by uMngeni-uThukela Water (UUW), weens sy beweerde betrokkenheid by…
AfriForum se Witrivier-tak het in samewerking met die Witrivier-rugbyklub ’n noodwaterpunt op die klub se terrein opgerig om die gemeenskap…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide