AfriForum se Pionier-buurtwag trek verdagte vas
AfriForum se Pionier-buurtwag in Meyerspark het op 2 November 2019 ’n verdagte aangekeer nadat ’n patrolleerder van dié buurtwag net ná 07:00…
AfriForum se Pionier-buurtwag in Meyerspark het op 2 November 2019 ’n verdagte aangekeer nadat ’n patrolleerder van dié buurtwag net ná 07:00…
Die AfriForum-buurtwag in Robertson het op 31 Oktober 2019 opleiding in toneelhantering ontvang. Johandré van Zyl, AfriForum se veiligheidshoof vir die suidstreek,…
Die drinkwatergehalte van Parys het effens verbeter nadat AfriForum ’n dringende brief gerig het aan Bruce Kannemeyer, die munisipale bestuurder…
Die AfriForum-tak in Springs het op 2 November 2019 ’n massaskoonmaakaksie by die Oorlogsmonument in dié dorp van stapel gestuur. Hierdie aksie…
AfriVriendelik, ’n inisiatief van AfriForum, het vanjaar met Akademia saamgewerk om die Entrepreneur van die Jaar aan te wys. Marita…
AfriForum het sy regspan opdrag gegee om ’n aanmaningskrywe aan Eskom en die Govan Mbeki Plaaslike Munisipaliteit te stuur. Dit…
Die AfriForum-buurtwag in Springs het in samewerking met dié organisasie se lugsteunvleuel en die SAPD op 31 Oktober 2019 ’n spesiale operasie…
AfriForum beskryf die 2020-skoleplasingsproses as chaoties en ’n burokratiese kleitrappery. Die organisasie word die laaste twee weke oorval met klagtes…
AfriForum en die familie van die ontslape sokkerspeler Senzo Meyiwa het vandag tydens ’n mediakonferensie aangekondig dat dié burgerregteorganisasie die…
Die AfriForum-buurtwag in Witrivier het in samewerking met die SAPD, Hi-Tech Security en Netstar op 4 November 2019 omstreeks 02:00 ’n Toyota…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide